Baba en Peuters vir Ma's in Afrikaans

Vir al die Mammas wat Afrikaans is en die beste vir ons kinders wil he. Raad gee, Grappe deel, 'n Gebedjie opse of deel, Vrae vra en net om Jouself te kan wees. ******************************************************************* Die liefde van God is groter as wat enige mens kan vertel, dit strek verby die hoogste ster en verby die diepste hel. Vir skuldenaars wat tog so swaarkry, het God se Seun kom sterf sodat sy kind nie meer sou ly, maar die ewige lewe kan erf.

0

cot

hi all, my baby is due in September i am still looking for a wooden cot, if anyone have a second hand or new one to sell please let me know