MY DOGTERTJIE'S HT ERG VERKOUE,HOES,SNOT NEUSIE & MY 1'TJIE HET MANGELONSTEKENING ENIGE ADVIES?

LOURIKA - posted on 02/25/2010 ( 1 mom has responded )

6

26

0

MY 2 DOGTERTJIES HET ERG VEKOUE, SNOT NEUSIE, ERG HOESIE IS NOU BESIG MET HUL 2DE STEL ANTIBIOTIKA, ENIGE MAMA'S WAT AL DIE SIMPTOME IN HUL KIDNERTJIES GEHAD HET WAT HET JUL GEDOEN, SJUIM STACEY SUKKEL OM TE SLAAPIES INDIE AANDE OMDAT HAAR NEUSIE TOE BLY, ONS NEBULIZE HULLE MAR NET 'N KLEIN BIETJIE OP 'N SLAG OM HUL NET EERS GEWOONT TE KRY DAAR AN.

MOST HELPFUL POSTS

[deleted account]

Het jy al Creche Guard se cough, cold and flu medisyne probeer? Probeer ook om hul gestel op die bou met Creche Guard as immune vitamin. Albei is in stroop vorm en smaak HEELIK!!! Meeste apteke en Dis-chem apteek hou dit aan. Jy kan ook bloekom olie (eucoluptus) op hulle kussings drup in die aand. Dit help om die borsies oop te maak en dan sal hulle nie so baie hoes nie (moenie gebruik as kiddie jonger as 6 maande is nie.) Sterkte, hoop dit werk vir jou soos wat dit vir my gewerk het.



Ek het 'n seuntjie met Down sindroom. Hulle neuskanele is vernou en hulle sukkel baie langer om van verkoues ontslae te raak. Hulle imuun stelsels word ook vinniger deurmekaar gegooi as die gewone kinders. Ek gebruik bogenoemde produkte om hom te help om gouer gesond te word.

If you see this, leave this form field blank.
Powered by RESPECT not THUMPS

1 Comment

View replies by

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms