Shantell - posted on 11/10/2010 ( 1 mom has responded )
3
0
My dogter het regtig mooi maniere en was vir twee jaar top 1 in die skool volgende jaar gaan sy gr r toe en dit is of die duiwel nou uit haar uit klim luister nie vir my of vir die juffrou nie. Ek verstaan nie of is dit net 5 jaar nukke nie of iets wat ons verkeerd gedoen het nie het eers gedink sy is jaloers op haar sussie van 1 maar sy is baie lief vir haar help asseblief
- People thought this was ...
- Helpful
- Nice
- Funny
- Encouraging
- Hugs
1 Comment
View replies by