Ek wil net weet hoe kry jy jou 4 jarige seuntjie en 1 jarige dogtertjie weer terug by jou huis maniere as hulle van oupas en oumas se huis af kom na 'n naweek,want dis bederfde kak maniere!!!!!!! HELP MY ASB!!!

If you see this, leave this form field blank.
Powered by RESPECT not THUMPS

7 Comments

View replies by

Jenny-Lee - posted on 02/26/2009

9

21

0

Dankie vir al jul weisheid en antwoorde, hoe delete ek nou die goed want ouma is ok op?

Colette - posted on 02/25/2009

2

3

0

Jenny:



I had this problem with my children when I was first divorced.  I simply told them.  What you do at your grandparents home and how they treat you stays at your grandparents home.  This is my house and my rules you can't have it any other way.  I treat my 2 children no differently and still don't when they come home from a visit. from the grandparents or from their father's home.  They now understand that and respect my wishes.  In other words, don't change your routine with the children when they return home.  They must have respect for you "their mother"!



Good Luck schatje!



 

Hanelie - posted on 02/25/2009

2

7

0

Sjoe jenny-Lee, dit klink of jy van my praat! my eks se ma-hulle doen presies dieselfde; Koop net die duurste en beste speelgoed, als wat ek nie kan beskostig nie. En dan wil die kidz weet hoekom ek dit nie vir hulle kan gee nie. Beste van als is hulle seun gee nie n sent onderhoud nie, betaal niks skoolklere of enige ander verantwoordelikhede nie, ek doen dit alles self. So ek verstaan van die moeilike deel. Dis moer moeilik. Ek het partydae amoer nie eers geld vir brood nie, nevermind speelgoed. So, elke keer as hulle daar was kom hulle ook met die allervreeslikste attitude terug, maar ek sit my voet neer. Dit vat gewoonlik so 2 weke dans als weer terug na normaal. My oudste se maniere kom ook van hulle af. Ek het nie kraamverlof gehad met haar nie, so sy was basies in hulle huis tot sy 2 was. En glo my daai 2 jaar wys!

Jenny-Lee - posted on 02/25/2009

9

21

0

Dankie Carin, maar my probleem lê by die pa se ma, sy het haar seun verloor en nou probeer sy opmaak met my kinders en ek kan nie gee wat sy gee nie,al wat ek kan gee is liefde en hulle kan dit nie verstaan nie, daai ouma en oupa help my glad nie met enige geld of so nie ek sorg alleen vir my kids en dis vrek moeilik!!!! Nou gaan staan sy en koop alle dinge vir hulle wat ek nie kan en hou dit daar by hulle. Ek het al moed opgegee en gedreig dat hulle nie meer die kinders gaan sien nie,maar dit help my net mooi niks nie, hulle sal alles doen om my lewe te probeer versies!!!!

Carin - posted on 02/25/2009

2

29

0

Probeer darem eers jou voet neersit by die ouma en oupa. As jy nie dit daar eerste doen nie gaan dit jou niks help om die kinders te verskree nie (Ek het altyd so gevoel) Na 'n lang tyd het ek darem vir hulle oortuig dat hulle bederf my nie help nie. Ons moet darem ook altyd onthou dat oumas en oupas daar is om te bederf en waar daar nie twee ouers in 'n huis is nie geniet die kinders dit soveel meer en gebruik hulle dit ook meer om lelik te wees by die huis. Hoop alles gaan goed met jou

Jenny-Lee - posted on 02/24/2009

9

21

0

I WOULD LIKE TO KNOW HOW DO YOU GET JOUR CHILDREN BACK TO YOUR HOME MANNERS IF THEY WERE AT GRANNY AND GRANPA FOR THE WEAKEND AND WAS SPOILED FROM START TO END!!! DO WHAT THEY WANT EXT.EXT... HELP ME PLZ!!!!!

If you see this, leave this form field blank.
Powered by RESPECT not THUMPS

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms