Yolande - posted on 02/12/2010 ( 4 moms have responded )
7
39
looking for other moms in my area
Yolande - posted on 02/12/2010 ( 4 moms have responded )
7
39
looking for other moms in my area
Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.
Join Circle of Moms
Yolande - posted on 02/17/2010
7
39
ek bly by die kiddies mar ashley is halfdag in n kleutrskool
my pa het laas jaar n kleuterskool oop gemak so sy gan speel elke dag bietjie
en ek doen in di oggende di boeke vi die skool so dis lekker :)
baie geluk met jou 2de baba matthew was 15 september gebore!
Tamiya - posted on 02/16/2010
3
23
Goeie more,
Ons bly steeds in Edenvale, maar is nou koorsig beisg om huis te soek. Wil nou koop en klaar kry :D
Anthony is nog nie in kleuterskool nie. Wou hom hierdie jaar in sit, maar toe het dinge nie so uitgewerk nie. Sal hom volgende jaar dalk inskryf by 'n plek. Ek verwag nou weer, en nr 2 is due in September, so ek dink dit sal vir hom lekker wees om by my en die nuwe ene te kan wees wanneer ek op maternity is...
Hy bly op die oomblik by sy ouma deur die dag.
Werk jy, of is jy gelukkig genoeg om by jou kinders te kan bly?
xx
T.
Yolande - posted on 02/16/2010
7
39
hey ons bly in brentwoodpark benoni
ja ashley het januarie 3 geword en matthew is nou 5 maande
is jou seuntjie in n kleuterskool
waar bly jul
xox
yolande
Tamiya - posted on 02/16/2010
3
23
Hi Daar,
Ek sien jou dogtertjie is nou 3. My seuntjie, Anthony, word in Mei 3, so hulle is redelik naby aan mekaar in ouderdom. EK en jou man, Divan was saam op skool gewees...
Waar bly julle nou?
Groete,
Tamiya
4 Comments
View replies by