South - African Moms - (Afrikaans)

A Community for Afrikaans speaking mothers. ('n Gesels groepie vir al die Afrikaanse mammas... kom ons gesels lekker saam in ons eie moedertaal.)

6

Stel Jouself Voor

Hartlik welkom. Maak jouself gerus tuis en vertel ons bietjie van jouself. Ek sal eerste gaan: Naam: Elaine Ouderdom: 25 Verjaarsdag: 2 April Dorp/Stad: Klerksdorp Kinders:...

2

Kaalkoppie

Enige raad om my dogtertjie se haartjies te laat groei? Sy is amper 9maande en die koppie is maar kaal...

4

Ma wees...

Wat is vir julle die lekkerste geedeelte van ma wees? Myne is as my engeltjie op my bors aan die slaap raak gedurende die dag.

2

Onrustig in slaap

Hi julle, Ek wil net hoor Caitlyn slaap nou al 'n rukkie deur in die nag maar die laaste paar aande is sy verskriklik onrustig sy rol rond en is nie vir 'n oomblik stil nie....

0

Welkom

Welkom by die Afrikaanse groepie. Ek hoop ons gaan almal lekker gesels, gebeure deel en raad uitdeel...! Groete Elaine Cawood