Eetplan

Elaine - posted on 06/28/2010 ( 1 mom has responded )

25

61

0

Hoe oud is julle baba's, en wat gee julle etenstye vir hulle?

MOST HELPFUL POSTS

Marijke - posted on 07/09/2010

21

0

7

My dogtertjie is amper 1 jaar oud en eet al van 5.5 maande af wat ons eet (net so heel) Ons het net ons eetgewoontes aangepas en gesonder begin eet. Ek kook elke aand. Vir middag ete kry sy vrugte ens en vir ontbyt eet sy weetbix

If you see this, leave this form field blank.
Powered by RESPECT not THUMPS

1 Comment

View replies by

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms