Kaalkoppie

Elaine - posted on 02/18/2010 ( 2 moms have responded )

25

61

0

Enige raad om my dogtertjie se haartjies te laat groei? Sy is amper 9maande en die koppie is maar kaal...

If you see this, leave this form field blank.
Powered by RESPECT not THUMPS

2 Comments

View replies by

Estelle - posted on 04/08/2010

8

31

0

My dogtertjie word die naweek 2 en die haartjies begin nou eers koers kry!! Mens kry ook Plasenta Plus wat mens blykbaar kan aanspuit vir haargroei, maar het dit nog nie self probeer nie :-)

Annemarie - posted on 02/19/2010

4

4

1

Jong ek weet nie of dit altyd werk, maar die ouergarde het geglo dat nadat jy jou baba gebad het dat jy bietjie baba olie op hul koppies moet invryf en masseer, Dit help glo dat hul 'n weeldige boskasie sal he.

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms