Ek sukkel met Divan (4) wat nogsteeds bed natmaak? Wat kan doen om hom en myself te help?

5 Comments

View replies by

Nicolene - posted on 09/06/2012

1

0

0

Help my 4 jarige poefie nog steeds in sy broekie en weier om die toilet te gebruik!!!

Anna - posted on 11/24/2009

1

2

0

Hi,



Daar is baie kinders wat nog op vier in die bed piepie so moet nie te veel worry nie. Ongelukkig gaan jy hom in die middel van die aand of net voor jy gaan slaap weer moet wakker maak om te gaan piepie. My dogtertjie het ook gesukkel en piepie nog steeds in die bed as ek haar nie later wakker maak nie. In die begin sal hy moeilik wakker word, maar hy sal gewoond raak en self toilet toe gaan as jy hom net wakker maak.



Hoop dit help. Sterkte!

Sherene - posted on 11/23/2009

3

9

0

miskien as hy nie te laat ietsie drink nie, sal dit miskien help. Laat hom toilet toe gaan net voor hy gaan slaap en om hom te help piepie maak die kraan oop. Die geluid van die water help gewoonlik om mens te laat piepie.
Wie weet miskien droom hy, hy is op die potty.... :)

Louise - posted on 11/23/2009

3

36

0

Hi there,
I was just asking about bed wetting? My son is 4 and still wetting his bed, what can do to help him and myself? I did try the no drinking after 6 but it does not work and I even tried Tissue salts for bed wetting?

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms