hi is daar enige mammas wat asb kan help met kinder klere ek woon in george asb my baba is nou 18maande en is n dogtertjie en my ander dogtertjies is 5,10, en 12 enige hulp sal waardeur word asb my email adres is mb.marais@gmail.com baie danki

Mb - posted on 09/29/2012 ( 1 mom has responded )

7

0

2

hi ek is nou nie so slim met advertensies of om iets te vra nie mar wil net hoor of daar enige mammas is wat asb vir my kan help met klere vir my dogtertjies ek woon in george asb enige hulp sal waardeur word baie danki my email adres is mb.marais@gmail.com of invite my op whatsapp 0742306093 baie danki

MOST HELPFUL POSTS

1 Comment

View replies by

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms