My seuntjie Brandon is 2 ek het al seker al die medisyne gebruik wat apteek of dokter vir my kon gee en dit werk nie die probleem is hy slaap vir so 2 ure in die aand dan is hy elke uur wakker en skree verskriklik maar jry niks vout met hom nie en hy is `n baie aktiewe kind maar lyk nie of hy uit energie uit hardloop nie hy slaap ook nie deur die dag nie, as iemand raad het deel dit asseblief met my.

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms