as enige iemand vir my raad het asb help, my dogtertjie is vyf en die juffrou by die skool warry oor haar hulle se sy kry prente om in te kleur en dan kleur sy alles swart in dink julle daar is iets fout en wat kan dit wees en wat kan ek doen daaromtrent as julle kan help sal ek dit waardeer dankie van gene van staden

MOST HELPFUL POSTS

Katrijn - posted on 05/21/2009

2

6

1

I would suggest you try to contact a eye doctor to make sure she doesn't have a black and white vision. If not my oldest boy dit the same thing and ther was'nt anything serious wrong with him!



I hope I understood your question because I'm Belgian.

4 Comments

View replies by

Gene - posted on 05/22/2009

3

12

0

Baie dankie ek sal haar maar net dophou ek waardeer almal se hulp en raad baie. Weereens baie dankie.

[deleted account]

Moenie te groot skrik nie wat. Vir baie kinders is die kontras van swart en wit mooier as kleure. Maar 'n oogtoets kan nie skade doen nie. Kinders gaan deur so baie fases en ons oorreageer gewoonlik :)

Gene - posted on 05/21/2009

3

12

0

Thanks i will try to get her to the doctor and then just take it from there thanx for ur help really appreciate it will let u know what happens thanx again

Join Circle of Moms

Sign up for Circle of Moms and be a part of this community! Membership is just one click away.

Join Circle of Moms